|
Vertalings
|
|
Vertaling Dienste aangebied:
Tegniese/Wetenskaplike materiaal word vertaal in alle kombinasies van die volgende tale- Engels, Italiaans, Afrikaans, Duits en Pools . Ons grootste kliente is Fugro Airborne Surveys Ltd. en Oceansismica S.p.A. Regs-/Handel- materiaal word vertaal in alle kombinasies van die volgende tale- Engels, Italiaans, Afrikaans, Duits en Pools . Die meeste werk word vir die Hof van Florence gedoen. Algemene vertalings word gedoen in alle kombinasies van die volgende tale- Engels, Italiaans, Afrikaans, Duits en Pools . Kontakteer Ons asseblief vir individuele kwotasies op bogenoemde dienste.
|