|
Afrikaans
|
|
|
GeoSolutions bied 'n professionele en doeltreffende diens aan in die velde van: en is trots daarop om by te bly met die nuutste tegnologie beskikbaar om u aan te help met u besigheids benodigdhede. Ons objektieweOns is 'n jong, dinamiese en buigsame groep wat vinnig 'n posisie in die globale mark sal opneem as 'n innoveerende verskaffer van dienste in die velde van informatika, vertalings en geologie. Ons gaan plekke toe omdat daar geen limiete vir ons bestaan ! ProfielOns het te doen met web-en-applikasies ontwikkeling, automasie van besigheids prosedures, vertalings in vyf tale en konsultering in ingenieursgeologie, omgewingsgeologie & eksplorasie geologie. GeoSolutions is trots daarop om met verskillende maatskappye geassosieerd te wees en het tans 1 programmeerder, 1 geoloog en 2 vertalers aan boord. Ons klein maar ervare groepie is vriendelik, profesioneel, betroubaar en doeltreffend.
Kris Znatowicz, MCP & Geoloog Simonetta Quieti - Skakelbeampte
Hoe om met ons in verbinding te tree
Geologie Informatika Vertalings Copyright © 2007 GeoSolutions |